Vooraansig

Jo-Lien Selfsorg   Afrikaans  English



Powered by SafariNow.com
















Tariewe    Besienswaardighede    Padkaart    Fotos    Kontak Ons

Vooraansig

Jo-Lien Selfsorg



Luukse, toegeruste, selfsorg vakansieverblyf teen sakpaspryse!

Die eenhede, met pragtige see-uitsig en binne stapafstand van die strand, (steil opdraande), bestaan uit een slaapkamer met `n afsonderlike toilet. Badkamer met bad en stort.`n Oopplan kombuis/woonkamer,
toegerus vir 4 persone met beddegoed, breekgoed en kombuistoerusting. Bring eie handdoeke. Braaigeriewe is beskikbaar. Aankomstyd: 14:00 en vertrektyd: 10:00. GEEN TROETELDIERE! 'n Huurooreenkoms word met elke voornemende gas gesluit en 'n algemene deposito van R500 word gehef.

Danabaai is geleë in `n bekende bewaararea en bied ongerepte strande, asemrowende natuurskoon en talle stapmoontlikhede.
Vir die visserman is dit `n hengelparadys met strand- en rotshengel, asook diepseehengel vanaf Mosselbaai.
Die Mosselbaai-omgewing spog met die gematigste klimaat ter wêreld, naas Hawaii.

Uitsig

Danabaai beskik oor `n wassery, asook supermarkte, mediese dienste, drankwinkels, slaghuise en `n vulstasie.

Besienswaardighede:

Alles is binne 100 km vanaf Danabaai

Terug na Kieslys

Ligging:
Danabaai, sowat 10 km wes van Mosselbaai aan die R102-hoofpad

Terug na Kieslys

GPS Koördinate:
34 º12'07.90 " S
22 º01'52.81 " E

Adres:
E.Pinea nr. 20
Danabaai

Tariewe: (R Per woonstel) :

Aantal Beddens Enkel Dubbel Familie
Lae Seisoen 1 Februarie - 30 November 4 R350 R660 R1280
Hoë Seisoen 1 Desember - 31 Januarie 4 R600 R900 R1400

Terug na Kieslys


Betaling:

50% deposito met bespreking en balans betaalbaar 2 dae voor aankoms



Vir verdere inligting en spesiale aanbiedinge op tariewe kontak:
Lienkie 082 857 5016
Tuis : 044 698 1513
E-pos:
jolien@telkomsa.net

Terug na Kieslys

safarinow.com
accommodation









Tariffs    Places of interest    Route map    Photos    Contact us

Vooraansig

Jo-Lien Self-catering



Luxury, equipped self-catering holiday accommodation at affordable prices!

The apartments, with a beautiful view of the ocean is also within walking distance from the beach (though rather steep) and consists of one bedroom, separate bathroom/shower/toilet and an open plan kitchen/living room.
The appartments are equipped to accommodate four to five people, with bed linen, crockery and kitchen utensils. Bring own towels. Braai facilities are available. Time of arrival: 14:00. Time of departure: 10:00. NO PETS!!

Dana Bay is situated in a well-known nature conservation area and offers beautiful beaches, untouched nature and a variety of hiking possibilities.
It is an angler's paradise with several beach, rock and deep-sea angling possibilities from Mossel Bay harbour.
The Mossel Bay region boasts the "most moderate climate" in the world beside Hawaii.

Uitsig

Dana Bay has a launderette, as well as super markets, medical services, liquor stores, butcheries and a filling station.

Sights:

All within a radius of 100 km from Dana Bay

Back to top

Location:
Dana Bay is approximately 10 km west of Mossel Bay on the R102-route.

Back to top

GPS Coordinates:
34 º12'07.90 " S
22 º01'52.81 " E

Address:
E.Pinea str. 20
Dana Bay

Tariffs: (R Per apartment)

Number of beds Single Double Family
Low Season 1 February - 30 November 4 R350 R660 R1280
High Season 1 December - 31 January 4 R600 R900 R1400

Back to top

Payment:

50% deposit with reservation and balance payable two days before arrival.



For more information and regarding specials, contact:
Lienkie 082 857 5016
Tuis : 044 698 1513
E-pos:
jolien@telkomsa.net

Back to top

safarinow.com
accommodation



                        


                        

Terug na Kieslys        Back to top